HESSEQUA NUUS - Therlow Prins (Riversdal), Kurt Coetzee en Hanno Louw (albei Mosselbaai) van Oakdale is in die o.17 SWD-sewesspan ingesluit.
Hulle gaan vanaf 29 September tot 2 Oktober aan die nasionale sewestoernooi by Hoërskool Monument deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'