HESSEQUA NUUS - Die perd wat die hawer verdien, kry dit nie. Dis veral waar as rugbyskeidsregters betrokke is, want hulle kry gereeld die wind van voor.
Maar die De Jager-broers, wat in die Witsand/Slangrivier-gebied boer, het hoë agting vir skeidsregters en om hul dank uit te spreek het hulle het besluit om 20 gholfhemde vir dié klomp Hessequa-fluitjieblasers te skenk.
Van links staan: Simon de Jager, David Amsterdam en Johan Solomons (albei skeidsregters), en Lourens de Jager.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'