STILBAAI NUUS - Pikkewouter-kleuterskool het op 8 September Bok Vrydag gehad.
Hulle het wors gebraai en gees gevang.
Die seuns het rugby gespeel en die dogtertjies het hulle luidkeels aangemoedig.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’