TUINROETE VISVANG NUUS - Die jaarlikse George Wildman Fishing se galjoenderby vind weer op Saterdag, 31 Julie plaas.
Groot hengelpryse en gelukkige trekkings ter waarde van R44 000 kan gewen word.
Die gedeelte vir die kompetisie waar gehengel word, is vanaf Natures Valley tot by Stilbaai.
Vir meer besonderhede of navrae skakel 044 873 2149 of Tersius Baard by 082 965 5904.
Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'