RIVERSDAL SPORTNUUS - Riversdal-rolbalklub se sosiale liga kompetisie sal Donderdagaand, 29 Oktober bepalend wees watter spanne in die drie afdelings se eindrondtes sal speel.
Die bepalings is:
- Afdeling A
Rietmuskiete teen Spurmense en W&J Motors teen Vichen. - Afdeling B
Tornado Kings teen Agri A en Platklowers teen Worsies. - Afdeling C
Hunters teen Legends en Pink Ladies teen Postnet
Die eindrontes sal op Donderdag, 5 November plaasvind.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'