RIVERSDAL NUUS - The Underdogs moet oorweeg om hul naam te verander as hulle aanstaande jaar aan Riversdal-rolbalklub se sosiale liga wil deelneem.
Nadat hulle verlede Donderdag met die wennerstrofee in dié meer mededingende sosiale liga weggestap het, sal hulle in 2023 as die Topdogs kan meeding.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'