Gallery Video
MOSSELBAAI SPORT NUUS EN VIDEO - Mosselbaai se eerste Isuzu Ironman 70.3 het pas begin met die eerste professionele atlete wat weggespring het.
Kom ondersteun die 2500 atlete wat vandag gaan deelneem.
Fotogalery: Isuzu Ironman 70.3 2022
Die eerste atlete behoort vanaf 11:00 by die eindpunt by die Punt klaar te maak.
VIDEO - The Isuzu Ironman 70.3 bicycle ride (Video: Mandie Black).
VIDEO: Kom ondersteun Ironman atlete (Video: Mandie Black).
Foto's: Mandie Black
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'