HESSEQUA NUUS - 'n Rugby- en netbalkliniek is op 27 Februarie gehou waartydens die skool se buite-afrigters, Hoërskool Langenhoven se eerste rugbyspan, asook Burtha de Kock en twee sussies, Ané en Gertriana Retief wat vir die Universiteit van die Vrystaat netbal speel, met sinvolle en gehalte vaardighede en tegnieke die Vollies touwys kom maak het.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'