HESSEQUA NUUS - Vyf leerders het deurgedring na die halfeindronde van die ATKV se jaarlikse redenaarskompetisie op 1 Junie in George.
Dit is die grootste groep Vollies wat nog ooit na die halfeind van hierdie kompetisie deurgedring het. Ilke Muir behaal 'n besondere prestasie deur vir vier agtereenvolgende jare deur te dring.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'