Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Die sportdag het in gietende reën begin, maar Nicky Deetlefs, skoolhoof, wou nie die dag afstel nie aangesien sommige skole van sover as Kaapstad en Worcester gekom het.
Daar was 9 skole wat meegeding het in rugby en netbal van onder 7 tot onder 13.
Ouers het die weer trotseer en die pannekoek- en koffiestalletjies was natuurlik baie gewild.
VIDEO: Berties hou sportdag
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'