RIVERSDAL SPORTNUUS - Riversdal-rolbalklub het ‘n kleinskaalse jaareindfunksie op Saterdag, 12 Desember aangebied.
Slegs lede kon dit bywoon.
Die geleentheid is voorafgegaan met lede wat om ‘n geborgde prys kon meeding.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'