Gallery
ROLBALNUUS - Riversdal-rolbalklub was die afgelope twee weke baie bedrywig, want buiten 'n byeenkoms by die Groot Pampoenfees onlangs, het hulle aan verskeie ander kompetisies deelgeneem.
Die sosiale liga het onderskeidelik op 22 en 25 Maart sake uitgespook.
Fotogalery: Riversdal rolbalklub sosiale liga
Wegwedstryde was op Witsand, asook Hartenbos gespeel.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'