Gallery
RIVERSDAL NUUS - Garnet Damons en Liezl van Dyk is as die plaaslike gholfklub se mans- en vrouekampioen onderskeidelik gekroon nadat hulle die A-afdeling by die jaarlikse klubkampioenskappe gewen het.
Wenners in die ander afdelings
- Senior kampioen: Ryno Stander.
- Junior kampioen: JP du Plessis
- Netto wenner: Koos Eksteen.
- B-afdeling: Rayvern Appolis.
- C-afdeling: Luwaydon Goliath
- Henry du Plessis het 'n kolhou op die 13de putjie behaal.
Die klubkampioenskap is deur Rola Ford, Tyremart en The Golfers Club geborg.
FOTOGALERY: Riversdal klubkampioenskappe
Liezl van Dyk (links) is Riversdal se vroueklubkampioen. Annemarie Warner (Rola Ford) het haar beker oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'