Hy het deurgedring na die Wes-Kaap kampioenskappe op 2 Maart waar hy 'n derde plek behaal het met 'n afstand van 6,55m. By die SA Junior kampioenskappe het Duewin 'n vierde plek behaal met 'n afstand van 6,67m.
Gedurende Oktober 2013 sal Duewin Hartenbos Drawwers verteenwoordig by die Yellow Pages Klubtoernooi wat in Oudtshoorn sal plaasvind.
Mnr. Dennis Karelse (skoolhoof), Duewin Prins, en André Hickman (afrigter).