STILBAAI NUUS - Rowland Dicks en Harry Van Bebber het Saterdagoggend 25 November al die pad van Mosselbaai gery om die Stilbaai Parkrun te hardloop.
Dit was Rowland se 267 ste Parkrun op 18 verskillende roetes en Harry het al 206 gehardloop op 16 verskillende roetes.
Rowland het boonop met sy arm in 'n hangverband gehardloop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’