RIVERSDAL NUUS - Victor Ludorum: Clyde Lewis en Simeon Oosthuizen is tydens die kleure-atletiekbyeenkoms onderskeidelik as senior en junior victor ludorums aangewys.
Hul prestasie in die volgende drie items het daartoe bygedra:
Lewis: 100 m in 'n tyd van 11.1s, 200 m in 'n tyd van 23,1s en hoogspring met 'n hoogte van 1,8 m.
Oosthuizen: 100 m-hekkies in 'n tyd van 14.1s, 300 m-hekkies in 'n tyd van 40,7s en 100 m in 'n tyd van 11,5s.
Beide het ook gedurende 2017 vir hul onderskeie A-spanne in rugby uitgedraf.
Clyde Lewis en Simeon Oosthuizen is tydens die kleure-atletiekbyeenkoms onderskeidelik as senior en junior victor ludorums aangewys.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'