TUINROETE NUUS - Righardt Stander van die Hoër Landbouskool het goud in spiesgooi en diskus o/19 tydens die Wes-Kaap atletiekkampioenskap verower.
Die byeenkoms het op 3 en 4 Maart in die Paarl plaasgevind.
Hy is in die Wes-Kaap-span vir al drie items wat hierdie week aan die SA kampioenskap in Germiston gaan deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'