Sponsored Content
SKOLENUUS - 'Baie geluk aan die matriekklas van Hoërskool Outeniqua van 2024. Eerstens matriekuitslae begin nie in gr. 8 of in gr. 1 nie maar, by ouers en familie wat reeds van geboorte af hulle kinders by die huis stimuleer.
Speelskooltjies en crèches wat elke dag kinders stimuleer speel ook 'n belangrike rol. Baie dankie aan laerskole wat 'n baie belangrike grondslag lê. Ons is bevoorreg dat ons voederskole se akademiese standaard baie goed is.
Baie dankie aan die gemeenskap en die distrikskantoor wat dit moontlik maak dat leerders in 'n goeie omgewing kan skoolgaan en volgens hulle potensiaal kan presteer. Ten laaste, maar die belangrikste, baie dankie aan ons Hemelse Vader vir die genade.'
Uitslae
290 leerders het die eksamen voltooi. Die matrieks van 2024 het baie goed gevaar.
Graadstudies
92,8% teenoor die vorige jaar se 91.2% het vir graadstudies gekwalifiseer en 6.9% vir diplomastudies.
Slaagsyfer 99.7%.
Graadgemiddeld
Baie geluk met 'n baie goeie gemiddeld van 67.7%.
14 leerders het 4 vakonderskeidings gekry.
13 leerders het 5 vakonderskeidings gekry.
10 leerders het 6 vakonderskeidings gekry.
15 leerders het 7 vakonderskeidngs gekry. Hulle is:
1. Willem Breytenbach
2. Saskia Campher
3. Charlotte du Plessis
4. Zoë Fourie
5. Simone Labuschagne
6. Shalene Lamprecht
7. Danielle Louw
8. Emma Lutsch
9. Reniel Marais
10. Francesca Rossouw
11. Ackim Sheldon
12. Kobus Swanepoel
13. Yedidah Theron
14. Zoë Truter
15. Jana van Niekerk
6 leerders het 8 onderskeidings
1. Hannes de Lange
2. Yvonne de Villiers
3. Hylie Dippenaar
4. Charl du Plessis
5. Ivan Koen
6. Emmie Wannenburg
Daar het 50 (17,24%) leerders A-gemiddeldes verwerf, naamlik:
50 Stephanus Otto
50 Ammiel Kilian
48 Lana Labuschagne
47 Ansche Nel
46 Lisa Smit
44 Elke Koch
44 Cara Beetge
43 Ariane van der Hast
42 Marius van Lill
40 Karah Morkel
40 Cara Fourie
39 Leanca Frankenfeld
38 Roselle Duvenhage
36 Mieke van Rooyen
36 Cayla Coetzee
34 Lizanne Pretorius
34 Coert van Sandwyk
32 Kayla Wentzel
32 Jose-Phine von Solms
31 Lineze Schultz
29 Dené Edwards
29 Kristen Barnard
28 Arnou Visagie
27 Mornechia Joubert
25 Laurika Rossouw
25 Amilie Spaans
24 Simoné Labuschagne
23 Sian Mostert
22 Zoë Truter
20 Yvonne de Villiers
20 Ackim Sheldon
19 Jana van Niekerk
16 Emmie Wannenburg
16 Amandus de Jager
16 Willem Breytenbach
15 Saskia Campher
13 Reniel Marais
13 Christiaan de Beer
12 Shalené Lamprecht
11 Francesca Rossouw.
Top-10
10 Charl du Plessis 90.4%
7 Danielle Louw 90.7%
7 Ivan Koen 90.7%
7 Hylie Dippenaar 90.7%
6 Charlotte du Plessis 91%
5 Emma Lutsch 91.3%
4 Kobus Swanepoel 92.4%
3 Zoë Fourie 93.1%
2 Yedidah Theron 93.7%
1 Hannes de Lange 94.4% - Duxleerder
Baie geluk aan die Eden- en Sentraal-Karoo onderwysdistrik wat die beste matriekuitslae in die Wes-Kaap het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’