NASIONALE NUUS - Die Wes-Kaap gesondheidsdepartement ondervind tans ’n nasionale tekort aan sommige medikasie, wat voorbehoedmiddels insluit.
Staatshospitale en klinieke bied egter verskeie ander keuses, soos inspuitings, Implanon, IUD en sterilisasie.
Gelukkig is daar ook oorgenoeg gratis kondome beskikbaar wat ’n bevolkingsontploffing oor ’n aantal maande behoort te verhoed.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'