Video
ALBERTINIA NUUS EN VIDEO - Heelwat inwoners van Albertinia is ongelukkig oor vragmotorbestuurders wat sommer in die straat stop wat toegang na twee vulstasies weerskante van die pad verleen.
Volgens die klaers gebeur dit dikwels dat vragmotors weerskante van die straat staan, wat dit uiters moeilik maak vir motoriste om aankomende verkeer te sien om verby die trok te ry.
Daar is wel ‘n ‘geen stop’-teken wat trokbestuurders eenvoudig ignoreer.
VIDEO: Albertinia: Vragmotors wat onwettig stop
'Ons bring jou die nuutste Albertinia, Hessequa nuus'