Update
RIVERSDAL NUUS - Die jong man wie gister, Donderdag 20 Januarie in 'n ongeluk tussen Albertinia en Riversdal, naby die Soutpan afdraai oorlede is, se naam is deur die polisie bekend gemaak.
Keanu White sou Februarie sy 24ste verjaarsdag vier.
Die trokbestuurder is vanoggend uit Riversdal-hospitaal ontslaan.
Die hond wat by Keanu in die bakkie was, moes ongelukkig uitgesit word. Sy rug was gebreek.
Vorige artikel: Ongeluk op N2, pad gesluit
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'