RIVERSDAL NUUS - ’n Rugby Paasnaweek-toernooi begin Saterdag by die Riverville-stadion.
Spanne wat kragte gaan meet, is Seagulls, Riversdal Dorp, Blues, Arrows en Rangers.
Afdeling A-wedstryde begin om 10:00 op Saterdag, en gaan voort op Maandag 21 April, wanneer die finaal, plaatfinaal en bekerfinaal gespeel word.
Grant Riddels, die uitvoerende burgemeester, gaan die toernooi amptelik open.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’