Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Wydverspreide reën in Hessequa het groot verligting op plase en dorpe gebring.
In Riversdal kom die Vetterivier sterk af en by Heidelberg het die Duivenhoksrivier Saterdag reeds baie sterker as in maande geloop.
Op ‘n plaas net buite Riversdal is 80 mm, by Swartklip naby Albertinia 45 mm en by Grootvadersbosch 55 mm gemeet.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'