Frik van Rhyn en Naomi van Schalkwyk van die Tuin-op-die-Brak het vroeg in 2014 afgekom op eienaardige bolplante aan die westekant van die Goukourivier.
Gedroogde materiaal en 'n foto is na die Bolus Herbarium by die Universiteit van Kaapstad gestuur om identifikasie te bevestig.
Groot was die verbasing toe die identifikasie terugkom as Fockea edulis, of in Afrikaans, 'n kambroo/kambaroe.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'