Gallery Update
RIVERSDAL NUUS - Hulp is ingeroep en Mossel Bay Helicopters is nou besig om ‘hot-spots’ van die brand op die berg buite Riversdal te blus.
Omdat dit so hoog teen die berg is, is dit baie moeilik en tot bykans onmoontlik om die brand met 4x4 voertuie te bereik.
• Sien nog foto's hier
• Lees 'n vorige artikel: Vuur vat weer vlam
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'