RIVERSDAL NUUS - Jansen vra ook dat persone wat nog ammunisie het van wapens wat hulle nie meer het nie, by die polisiestasie moet inhandig.
"Dit moenie weggegooi word nie, want dit land op die vullisterein wat uiters gevaarlik is."
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'