HEIDELBERG NUUS - Alle inwoners in die Heidelberg-landdrosdistrik moet kennis neem dat die telefoonnetwerk by die Heidelberg-polisiestasie se dienssentrum buite werking is.
Inwoners word versoek om die nommer 082 522 1225 vir alle navrae te gebruik tot tyd en wyl die netwerk herstel is.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’