HEIDELBERG NUUS - Alle inwoners in die Heidelberg Landdrosdistrik neem asseblief kennis dat die telefoon netwerk by die plaaslike SAPD dienssentrum buite werking is.
Die volgende nommers kan gebruik word:
Luitenant-Kolonel Dyani: 082 778 6675
Kaptein Rulwa: 082 302 8626
Kaptein Joubert: 082 469 6828
Adjudant-Offisier Swart: 082 411 2971
CSC: 082 522 1225