HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit het weereens 'n skoon ouditverslag vir die 2021/2022 finansiële boekjaar vanaf die kantoor van die ouditeurgeneraal gekry.
Dis die negende agtereenvolgende jaar wat die munisipaliteit met hierdie besonderse prestasie kan spog.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'