Gallery
HESSEQUA NUUSFLITS - ’n Man het vermoedelik beheer oor sy voertuig vandag, Woensdag 31 Oktober omstreeks 13:00 verloor.
Hy het in Riversdal se rigting gery en ongeveer 3km voor Resiesbaan se afdraai die enkelkajuitbakkie gerol.
Riversdal- , Albertinia-polisie en Wes-Kaap EMS was ook op die toneel.
Hy het kop- en borsbeserings opgedoen en is na Riversdal-hospitaal vir behandeling geneem.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Riversdal- , Albertinia-polisie en Wes-Kaap EMS was ook op die toneel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'