Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Wat ‘n fees met spoed moes wees, is toe ‘n trein sonder stoom. Soos die lokomotief, waarna die Makadasfees genoem is.
Die naweek van 4 en 5 Desember is vir ‘n uitbundige gemeenskapfees uitgesit, georganiseer deur die restauranteienaar Gys Hough.
Die kunstenaars hét opgedaag; daar was ‘n paar stalletjies waar feesgangers winskopies kon snuffel en informele handelaars ‘n winsie kon maak.
Maar daar was min voete en die beursies meestal toe.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'