RIVERSDAL NUUS - Kindersorg SA Riversdal is op soek na ‘n biologiese moeder wie se dogter in pleegsorg geplaas is.
Joline Booysen se laaste bekende woonplek was by Bo-kraal, Slangrivier.
Kindersorg moet dringend met Booysen in verbinding tree. Enige persoon met inligting kan die maatskaplike werker, Bronwyn Cullum kontak (028 713 1986).
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'
 
                 
                     
                     
                    
                    
                    
                    
                    
                 
                             
                         
                         
                 
                 
                 
                 
             
                 
                                     
                                     
                                     
                                     
                                 
                                         
                                         
                                         
                                         
                                     
                                         
                                     
                                     
                 
                         
                                 
                                 
                                 
                                 
                                 
                                 
                                