HEIDELBERG NUUS - Adjudant-offisier Karin Pretorius het onlangs 21 jaar diens as polisiebeampte gevier, ‘n groot hoogtepunt in dié 46-jarige lid se lewe.
Pretorius is ongeveer 14 jaar gelede met lupus gediagnoseer en in 2013 het sy nierversaking gekry. Op 28 November 2017 het sy ’n nier van haar jongste suster, sp sers Donmary Roberts ontvang.
Vir Pretorius is daar seker geen groter blyk van waardering om ’n tweede kans op ’n beter lewe te hê na jare se lyding nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'