Gallery Video
RIVERSDAL NUUS EN VIDEO - Meer as 100 byeboere het Saterdag 27 Julie ’n inligtingsdag op Die Vlakte bygewoon.
Mike Allsopp van die Landbounavorsingsraad het verduidelik hoe kanola voeding kan verskaf sodat byeswerms vermeerder en koninginbye geteël kan word.
Sodoende kan voldoende byeswerms geteel word om te voorkom dat die groeiende bestuiwingsbedryf ineenstort.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'