HEIDELBERG NUUS - Kairos Senior Sekondêr het onlangs ’n baie suksesvolle modeparade in hul skoolsaal aangebied.
Nagenoeg 30 aspirante modelle het die volgepakte saal met hul vaardighede op die verhoog beïndruk.
Daar is in verskeie kategorieë meegeding en die beoordelaars moes omtrent kopkrap om die verskeie wenners aan te wys. Hulle is:
Mej. en Mnr.Junior Kairos - Melandré Mahana en Hugo October.
- Mnr. en Mej. Senior Kairos - Vennito Saayman en Amber Riddles.
- Mej. Persoonlikheid - Tamzinay du Toit.
- Mnr. Persoonlikheid - Grafton September.
Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’