RIVERSDAL NUUS - ’n Huldeblyk vir Storm Smorenburg, die matriekseun wat Vrydag 23 Augustus op die skoolterrein van Hoër Landbouskool Oakdale in ’n fratsongeluk beseer is, word Vrydag 30 Augustus om 12:00 op die A-veld by die skool gehou.
Hy is met ernstige hoofbeserings in die Riversdal-hospitaal opgeneem, van waar hy na Bayview-hospitaal op Mosselbaai oorgeplaas is.
Lewensondersteunende toerusting is Saterdagoggend afgeskakel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'