Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - 'n Huis in Robertsweg, Heidelberg het Dinsdag, 23 November vir die tweede keer binne een week brandskade opgedoen. Die vorige keer was gedurende Sondagnag, 14/15 November.
Van die bure het hul bekommernis uitgespreek oor die toestand van die perseel, wat 'n groot brandgevaar vir hulle almal inhou omdat daar baie hout en ander plofbare materiaal op die perseel is.
Benn was nie tuis vir kommentaar nie.
VIDEO: Huis brand tweede keer in een week
VERWANTE ARTIKEL: Brand vinnig geblus
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'