HEIDELBERG NUUS - Heidelberg United Krieketklub het Saterdag hul wendroogte vir die 2025/26-seisoen gebreek toe hulle hul aartsvyand, Riversdal Krieketklub, met 34 lopies geklop het.
Die langverwagte derby was hul derde laaste wedstryd van die SWDK Garden Route Badgers Promosieliga, asook hul eerste sege van die seisoen.
Die ster van die gesogte oorwinning was ongetwyfeld die veteraan, Andrew Pieters, wat vier paaltjies laat kantel het.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’