HEIDELBERG NUUS - Dié dorp se spogproduk, Heidelberg-rugbyklub oftewel Heibi soos hulle alombekend is se algemene jaarvergadering is geskeduleer om vanaand in die Duivenhoks-gemeenskapsaal plaas te vind.
Die langverwagte AJV was aanvanklik vir Donderdag 27 November geskeduleer, maar, kon as gevolg van ’n twis oor lidmaatskap nie plaas vind nie, en is gevolglik tot vanaand 19:00, uitgestel.
Daar is op die stadium nie duidelikheid oor wie van die SWDRU se bestuur die AJV sal bywoon nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’