HEIDELBERG NUUS - Nog 'n groot seder van dié dorp het binne vier dae finaal gegroet.
Johan "Pap en Wors" Pistorius (78), bekende taxi- en buseienaar het Maandagoggend 10 Junie sy stryd teen beenmurgkanker in die Riversdal-hospitaal verloor.
Hy laat sy vrou, Martie, agter. Die egpaar het geen kinders gehad nie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’