Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Dié dorp is vanmiddag knap voor 15:00 met ’n ongekende haelstorm getref.
Die storm het seker vir so 12 minute gewoed.
Sover bekend is daar geen waarskuwing uitgereik nie.
Inwoners se erwe asook die strate het vlugtig in “riviere” verander.
VIDEO: Clive Pretorius
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’