HEIDELBERG NUUS - Kairos Senior Sekondêr het Vrydagaand, 8 Augustus, hul jaarlikse matriekafskeid in die skoolsaal aangebied.
Die swierige geleentheid is voorafgegaan met ’n skemerkelkie en vingerete op die grasperk voor die saal om hul ouers, familie en vriende ’n kans te gun om die matrieks van nader te aanskou.
Clive Pretorius het met sy kamera gaan inloer.
Anthem Pieterse en Waydene Liebenberg het die spoggeleentheid saam met Lemar Mfenana en sy metgesel, Lucretia Francis, bygewoon.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’