STILBAAI NUUS - Beverley Lombard(65) is op Donderdag, 5 Augustus op die badkamervloer dood aangetref deur mense wat by haar gehuur het.
Die oorledene was die eienaar van Kalbassie-gastehuis in Stilbaai.
Sy het vermoedelik 'n hartaanval gehad.
Sy word oorleef deur haar suster, Natalie en 'n stiefdogter.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'