RIVERSDAL NUUS - Riversdal Blues se jong rugbytalente, Caydee Sauls en Cortleigh Boesak, het onlangs die groot eer te beurt geval om vir die o. 21 SWD Arende gekies te word.
Die twee spelers sal binnekort vir hul provinsie op die veld uitdraf en hul dorp met trots verteenwoordig.
Die Blues-familie en dorp is baie trots.
Cortleigh Boesak (voor) is onlangs gekies vir die o. 21 SWD Arende. Foto's: Riversdal Blues
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’