Gallery
SLANGRIVIER NUUS - Eric Pieters (64) van Slangrivier is Saterdagaand, 6 Februarie deur sy dogter se vriend aangerand.
Pieters, wat nog in George-hospitaal is, vertel dat hy gehoor het dat sy dogter deur haar vriend aangerand word.
Hy was nog in sy erf, op pad om te gaan kyk wat aangaan toe hy deur 'n groot voorwerp, vermoedelik 'n klip of baksteen in die skemer aandlig op die oog getref is.
Fotogalery: Man op Slangrivier aangerand
Foto's: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Slangrivier, Hessequa nuus'