RIVERSDAL NUUS - Die Mnr. en Mej. Kermis-kroning het gister by Laerskool Volschenk vir groot opwinding gesorg toe die gewildste leerders gekies is om hul beste voetjie op die verhoog voor te sit.
Vrolike musiek en juigende leerders het dit duidelik gemaak wie gekroon gaan word.
Agttien leerders is uiteindelik as die gewildstes van die skool gekroon.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’