HESSEQUA NUUS - Daar het die afgelope week 14,2 mm reën in Riversdal se opvangsgebied uitgesak.
Olive Grove het met 1% gedaal tot 95% van sy kapasiteit terwyl die Duivenhoksdam 'n aks gestyg het.
Die vlakke van al die damme is onveranderd.
Die jongste stand van damme oor die afgelope tyd is as volg:
29 Julie
Korentepoortdam - 100,4%
Duivenhoksdam - 100,2%
Olive Grove - 96%
Jongensfonteindam - 100%
5 Augustus
Korentepoortdam - 100,4%
Duivenhoksdam - 100,4%
Olive Grove - 95%
Jongensfonteindam - 100%
‘We bring you the latest Garden Route, Hessequa, Karoo news’