HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is 10 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Hoewel die Korentepoortdam met 6% gedaal het, is dit nog steeds 100% vol. Die Olive Grove-dam het met 3% gestyg en is nou 75 vol.
Die jongste stand van damme:
11 April
- Korentepoortdam - 106%
- Duivenhoksdam - 100,1%
- Olive Grove - 72%
- Jongensfonteindam - 100%
17 April
- Korentepoortdam - 100,2%
- Duivenhoksdam - 100,6%
- Olive Grove - 75%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’