HESSEQUA NUUS - Die afgelope week is 20 mm reën in Riversdal se opvanggebied geval. Met die uitsondering van die Olive Grove-dam, wat met 2% gesak het na 72%, is al die ander damme in Hessequa propvol.
Die jongste stand van damme:
22 Maart
- Korentepoortdam - 100%
- Duivenhoksdam - 101,1%
- Olive Grove - 74%
- Jongensfonteindam - 100%
27 Maart
- Korentepoortdam - 100,5%
- Duivenhoks dam - 100,2%
- Olive Grove - 72%
- Jongensfonteindam - 100%
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’