Update
RIVERSDAL-BRAND OPVOLG - Die brand in die Langkloof en Sleeping Beauty, sowel as die vuur in die Klipfontein-omgewing is geblus en veilig.
Die Langkloof- en Sleeping Beauty-brande het gister as gevolg van weerlig ontstaan.
Hessequa verleen nou hulp aan George met die brande wat steeds daar woed.
Vyf plaaslike brandweermanne, asook Adneshell Voss (hoof: beskermingsdienste) is daarheen ontplooi.
Die Langkloof- en Sleeping Beauty-brande het gister as gevolg van weerlig ontstaan.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'